65% van eiendomme in SA verkoop omdat dit moet

Die Opname vir Makelaars van Kommersiële Eiendom wat FNB in Suid-Afrika doen, het bevind dat meer as 65 persent van eiendomsverkopers dit weens finansiële druk doen. Die opname meet data uit Johannesburg, Ekurhuleni, Tshwane, eThekwini, Kaapstad en Nelson Mandelabaai. Finansiële druk het in die tweede kwartaal 2020 merkbaar meer opvallend geword namate die Covid-19 inperkings ingestel is. ‘n Eiendomstrateeg by FNB, John Loos, sê die finansiële gevolge van Covid-19 eis sy tol op die buurland se mark: