1 100 boetes van N$1,2m oor Paasnaweek

Motorongelukke oor Paasnaweek het met 289 persent toegeneem teenoor verlede jaar terwyl beserings met 352 persent toegeneem het en sterfgevalle met 300 persent. Verlede jaar was beweging beperk as gevolg van inperkings. Net meer as 1 100 boetes van meer as 1,2 miljoen Namibiese doller is oor die Paasnaweek uitgereik waarvan die meerderheid spoed en die bevoegdheid van bestuurders was. Hoof Inspekteur Elifas Kuwinga van Nampol se Verkeersafdeling sĂȘ die gevalle kom neer op die nakoming van regulasies.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *