Groei op 6% – IMF

Die Internasionale Monetêre Fonds sê ná ‘n ongekende inkrimping is die wêreldekonomie nou stewiger, maar lande en gemeenskappe is uiteenlopend. In sy jongste Wêreld Ekonomiese Vooruitsig voorspel die Fonds nou ‘n sterker herstel vir die wêreld-ekonomie vergeleke met die Januarie-voorspelling. Vanjaar se groei word op 6 persent geprojekteer met 4,4 persent vir 2022. Gita Gopinath van die IMF sê die wêreldgemeenskap word as gevolg van die Covid-19 pandemie steeds aan uiterste maatskaplike en ekonomiese spanning blootgestel: