600 Tshwane-werknemers word betaal, het geen werk nie

ActionSA in Gauteng sê meer as 600 gewone werkers in Tshwane het by die stad vir werk aangemeld, maar moes noodgedwonge ledig staan, omdat daar ‘n jaar lank nie werk vir hulle was nie. Tot op hede het die DA nie inwoners in hul vertroue geneem en die wanbestuur van 80 miljoen Suid-Afrikaanse rand se salarisse verduidelik nie. Lerato Ngobeni van ActionSA sê wat nog meer kommerwekkend is, is dat die DA geswyg het oor bewerings van kontrak-betalings aan skim-werknemers: