6 Januarie: Daar was 3 denkrigtings

Die Amerikaanse oudpresident Donald Trump het die getuienis van ‘n gewese topadviseur van die Withuis-personeelhoof, Mark Meadows, gekritiseer. Cassidy Hutchinson het aan die gekose huiskomitee wat die 6 Januarie-voorval ondersoek, gesê Trump het doelbewus gewapende ondersteuners aangemoedig om na die kongresgebou op te ruk in ‘n laaste poging om in beheer te bly. Trump sê sy is vals. Hutchinson sê daar was drie denkrigtings in die Withuis nadat geweld uitgebreek het: