42 families ontvang vanoggend wonings in Whk

Stad Windhoek is tans besig om 42 lae-inkomste huise aan begunstigdes in Okuryangava te oorhandig. Die geleentheid vorm deel van ‘n groter projek van meer as 600 bekostigbare huise. Harold Akwenye van Stad Windhoek sê dit is ‘n groot verligting vir die families wat reeds ‘n geruime tyd wag…