As Modi-besoek oor mynwese gaan, verloor Namibië weerJuly 1, 2025

Reaksie word ontvang op die nuus dat Indië se eerste minister, Narendra Modi, op 9 Julie ‘n staatsbesoek aan Namibië sal aflê. Die besoek sal fokus op die versterking van bande, met ooreenkomste wat onderteken sal word in handel, gesondheid, onderwys, en meer. Modi sal ook die parlement toespreek. Die regering het vroeër gesê Indiese beleggings in die oliebedryf sou verwelkom word. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder Rui Tyitende gesels.