Brandstofprys: Jy hoef vanaand niks te doen nie, gaan ontspanJuly 1, 2025
Terwyl brandstofpryse in die buurland styg, is Namibiërs effe meer gelukkig. Die energie-ministerie het verbruikers tegemoet gekom deur die brandstofprys vir Julie onveranderd te laat, ten spyte van onderverhalings. Kosmos 94.1 Nuus het met Abednego Ekandjo, die petroleum-ekonoom by die energieministerie gepraat.