IMF ‘skaar’ homby Cirrus kritiek van werkloosheidsyferJune 27, 2025
Die Internasionale Monetêre Fonds het melding gemaak van Cirrus se ontleding rakende die werkloosheidsyfers soos vervat in die jongste sensus. Die Statistieke-agentskap het mense wat nie aktief werk soek nie, uitgelaat en gekom op ‘n werkloosheidsyfer van 36,9 persent wat veroorsaak het dat Cirrus kapsie gemaak het. Die IMF stem saam en sê die wat opgegee het moet ingesluit word wat die syfers tot amper 55 persent opstoot met net meer as 61 persent van die groep wat onder die jeug val.