Deel jou liefde vir Wagter en WollieJune 27, 2025
Gondwana Collection, saam met PSG Wealth het ‘n veldtog oor Wagter en Wollie geloods. Die projek, I love my dog, het ten doel om dierewelsyn plaaslik te ondersteun en die rol van die hond as die mens se beste vriend ten toon te stel. Kosmos 94.1 Nuus het met Christopher Freygang van PSG Wealth gesels.
Luisteraars kan gerus ‘I love my dog’ op sosiale media soek en volg.