Brandstofprys onveranderd, ten spyte van onderverhalingsJune 27, 2025

Ten spyte van onderverhalings het die energie-ministerie die brandstofprys onveranderd vir Julie gelaat. Luidens die aankondiging is 53 sent onderverhaal per liter petrol, amper 60 persent per liter 50ppm diesel en amper 54 sent per liter 10ppm. Die Nasionale Energiefonds sal die onderverhalings absorbeer en dra. Anna Salkeus, woordvoerder van die lynministerie, het meer.