Perdesiekte is steeds teenwoordig, ten spyte van koueJune 27, 2025

Daar is onlangs weer berig dat Afrika-perdesiekte weer voorgekom het met vrektes, ten spyte van verwagtinge dat die koue wintertoestande in Junie die verspreiding aansienlik sou verminder. Hoewel daar ‘n merkbare afname in gevalle was as gevolg van die laer temperature, bly die voortgesette teenwoordigheid van die siekte ‘n bron van kommer. Kosmos 94.1 Nuus het met veearts dr. Theuns Laubscher gepraat.