MVA help met eise, en haakplekke in verband met eiseJune 26, 2025

Die Motorvoertuig Ongelukkefonds het vandag met ‘n drie-dag uitreik in die hoofstad begin om die publiek by te staan met die registrasie van eise en die aanspreek van uitdagings in verband met eise wat reeds ingedien is. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die fonds se woordvoerder Hilaria Graig vir meer besonderhede.