Omgewingsministerie hersien parkfooieJune 26, 2025

Die omgewingsministerie sal op 7 Julie op Swakopmund met belanghebbendes vergader om toegangs- en bewaringsfooie vir nasionale parke te bespreek. Die nuwe fooie sal volgende jaar in April in werking tree en tot Maart 2031 van toepassing wees. Daar is beroepe op die ministerie om Botswana se stelsel, waar geregistreerde toeroperateurs minder per persoon betaal as direkte gaste wat by parke aandoen.