Kaapstad maak reg vir Bokke vs BaaBaasJune 26, 2025
Rugby: Die Stad Kaapstad verwag ‘n vol Kaapstad-stadion vir Saterdag se geskiedkundige kragmeting tussen die Springbokke en die Barbarians. Die wedstryd is die eerste ontmoeting tussen die twee spanne sedert 2016 en die eerste een op Suid-Afrikaanse bodem. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê meer as 40 000 toeskouers word verwag en dit sal die verkeer beïnvloed: