Tot 20mm reën kan in Suide ontvang wordJune 24, 2025

Die plaaslike weerkenner, George van der Merwe, sê met die groot kouestelsel wat môre namiddag in die land aankom, sal winde in aanloop sterker word met ‘n brandgevaar. Hy sê verder daar is ook ‘n goeie kans vir buie van tot 20mm vanaf Aus na Lüderitz en verder Suide. Van der Merwe het meer oor die koue toestande.

Hy sê verder dat die stelsel nie erge Oosweertoestande sal veroorsaak nie.