So ervaar Namibiërs openbare gesondheidJune 23, 2025
Cirrus het onlangs ‘n opname gedoen om te bepaal hoe Namibiërs gesondheidsorg in die land beskou. ‘n Oorweldigende meerderheid van die respondente in die noordelike streke was meestal ontevrede en sê dat die openbare fasiliteite swak is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Cirrus-ekonoom Tannan Groenewald, wat meer oor die bevindinge vertel.