Guterres vra vir einde aan geweld en onderhandeling in die Midde-OosteJune 23, 2025
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê die Amerikaanse aanval op Iranse kernfasiliteite dui op ‘n gevaarlike wending in die Midde-Ooste, ‘n streek wat nie nog ‘n siklus van vernietiging kan deurstaan nie. Guterres het ‘n beroep gedoen op ‘n staking van gevegte en ‘n terugkeer na ernstige, volgehoue onderhandelinge oor die Iranse kernprogram. Hy het Iran ook aangespoor om die VN se Kernspersverdrag te vertrou: