Konskwente kommunikasie tussen regeringsentiteite kritiekJune 18, 2025
Tydens die Konferensie vir Regeringskommunikasiebeamptes in Rundu het die uitvoerende direkteur van die inligtingsministerie, Audrin Mathe, die behoefte aan gekoördineerde en konsekwente kommunikasie tussen alle regeringsentiteite beklemtoon. Hy het die lynministerie se rol in die leiding van inligtingsbestuur uitgelig en ‘n beroep gedoen op sterker kommunikasiestrategieë, veral tydens krisisse. Doeltreffende, deursigtige en tydige kommunikasie is volgens hom die sleutel tot openbare vertroue en demokratiese verantwoordbaarheid. Mathe het meer.