Dank hoofde van owerhede wat nie presteer nie, af June 17, 2025

Die kantoor van die ouditeur-generaal het met die Komitee vir Openbare Rekeninge en Ekonomie van die Nasionale Raad vergader om ouditverslae van plaaslike owerhede en streeksrade te hersien, veral die met negatiewe ouditmenings. Die adjunk-ouditeur-generaal, Goms Menette het die haglike situasie by plaaslike owerhede uitgelig. 

Goms meen hoofde by plaaslike owerhede wat treurig presteer moet afgedank word.