Dis die Afrika-kind se dag June 16, 2025

Vandag word die Dag van die Afrika-kind gevier. Die tema vanjaar is die beplanning van en begroting vir kinderregte en die vordering wat sedert 2010 hiermee gemaak is. Kosmos 94.1 Nuus het met Rivaldo Kavanga, ‘n plaaslike aktivis vir kinders, gepraat.