Daar sal vrede wees as Iran uitgewis word – BibiJune 16, 2025
Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê Arabiese state kan vir hulself praat, maar hy glo daar is ‘n wonderlike toekoms as Iran uitgeskakel word. Hy sê Die Abraham-ooreenkomste het vrede tussen Israel en vier Arabiese state bewerkstellig en sonder Iran, behoort vrede te hou.
Intussen het ‘n Iranse missiel die Amerikaanse ambassade in Israel beskadig na ‘n missiel naby die gebou ontplof het. Iran het meer as 100 missiele oornag geloods.