Trump se aanslag in Oekraïne is naïef, ongesofistikeerdJune 11, 2025
President Donald Trump se plan in die Oekraïne is volgens die oud-CIA-direkteur John Brennan naïef en ongesofistikeerd. In ‘n gesprek met SkyNews meen Brennan Trump het geen werklike plan om vrede te bewerkstellig nie.