Bitcoin bly gewild, en uiters hoogJune 11, 2025
Bitcoin verhandel tans net onder 110 000 Amerikaanse dollar het in Dinsdag se handel met meer as 5 persent gestyg. Analiste meen dit is aangedryf deur verwagtinge vir ‘n handelsooreenkoms tussen China en die VSA. Die kripto-eenheid is steeds laer as die Mei-rekord van 112 000 dollar maar, vraag daarvoor bly hoog. Nikolai Tjongarero van EasySats het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.