Savanna: As alles reg loop, begin verslagtings in AugustusJune 10, 2025

Die beplanning vir die opening van Savannah Beef Namibia is goed op dreef met die eerste toetsverslagting wat in Augustus sal begin. Die droom vir ‘n eie, wêreldklas-abattoir wat deur boere besit en bestuur word, is vyf jaar gelede van stapel gestuur deur die voorsitter van die Beesvleis Waardekettingsforum, Mecki Schneider. Ian Collard, die uitvoerende hoof van Savannah Beef, het die jongste.