Trump stook gewapende magte opMay 25, 2025
President Donlad Trump van Amerika het Saterdag by die militêre akademie by West Point met ‘n verdedigingsbegroting van een triljoen Amerikaanse dollar gespog. Die West Point-gegradueerdes betree die Goue Era van Amerika, het Trump gesê. Die verdedigingsmagte se plig is om vreemde kulture te transformeer en demokrasie wêreldwyd met die loop van ‘n geweer te versprei, het Trump gesê.