Namibië besluit volgende week oor brandstofprysMay 25, 2025
Die komitee wat die brandstofpryse bepaal, vergader in die die komende week om Junie se pryse vas te stel. Daar is verwagtinge in Suid-Afrika dat pryse sal daal, maar dis nie gewaarborg nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom Oliver Diggle gepraat.