LPM eis vrylating van aktivis May 23, 2025
Die Landless People’s Movement veroordeel die inhegtenisname van aktivis Jimmy Areseb ná hy aanspreeklikheid geëis het oor beweerde onwettige litiumontginning in Uis. Hulle beskuldig die polisie daarvan dat hulle korrupsie beskerm en vreedsame protes stilmaak. Die arrestasie word as politieke intimidasie beskou. Die party eis sy vrylating, ‘n ondersoek na Xinfeng, aanspreeklikheid van hoofman Seibeb, en behoorlike gemeenskapsraadpleging oor mynbou. Kosmos 94.1 Nuus het met die LPM-woordvoerder, Lifalaza Simataa, gepraat.
Lifalaza sit die LPM se eise uiteen: