Koue is op pad, dink aan Woef en Kiets!May 19, 2025
‘n Koue front word teen Woensdag verwag en Wagter en Wollie sal natuurlik ook koud kry. Troeteldier-eienaars word herinner om diere teen die koue te beskerm. Kosmos 94.1 Nuus het met die Windhoek Dierebeskermingsvereiging se direkteur, Silke van der Merwe gepraat.
Intussen sal die DBV die week ‘n Clear the Shelter-veldtog loods.