Saoedi-VSA verhouding verdiep, brei verder uitMay 14, 2025
Amerikaanse president Donald Trump sê die VSA het nie ‘n sterker vennoot as Saoedi-Arabië nie, tydens sy eerste groot buitelandse reis van vier dae na Golf-state wat hoofsaaklik gefokus is op belegging. Die twee lande het ‘n 142 miljard Amerikaanse dollar wapenooreenkoms aangekondig, sowel as ‘n reeks ander beleggings wat volgens die kroonprins van Saoedi-Arabië, Mohammed Bin Salman, uiteindelik ‘n miljard dollar werd kan wees. Trump het by ‘n VSA-Saoedi beleggingsforum die twee lande se verhouding beskryf as sterker as ooit tevore. Luister self.