Kalahari-sout ‘n treffer by Nampo OesdagMay 14, 2025

Dit is die tweede dag van die 2025 Nampo Oesdag buite Bothaville, en die opwinding hou nie op nie. ‘n Besonderse stalletjie het die aandag getrek van Pieter Moller, wat vir Kosmos 94.1 Nuus by die fees is. Daar word sout uit die Kalahari deur die Donald Brown-groep verkoop. Steven Brown van die groep vertel meer van hul produkte.