Ons gaan baie koud kryJune 23, 2025

‘n Baie sterk koue front word vanaf Woensdag verwag met kanse op ligte reënval in die suidelike streke, en dalk selfs sneeu. Temperature sal na verwagting skerp daal, tot onder vriespunt. Kosmos 94.1 Nuus het met Johan van den Berg, weerkenner van Suid Afrika gesels wat meer inligting gee.