Gryslys: Kyk uit vir geldwassery in handelMay 12, 2025
Met Namibië op dreef om haarself van die gryslys af te kry, is daar steeds finansiële kwessies wat aangespreek moet word. Geldverduistering tydens internasionale handel, of handelsgebaseerde geldwassery, is een punt wat telkemale oorgesien word. Old Mutual bring die kwessie op die voorgrond en Karischa Schmidt, die groep se nakomingsbeampte, brei uit.