Ministerie sê oor arbeidsinspeksiesMay 9, 2025
Die arbeidsministerie het in die vorige boekjaar 1 739 werkplekinspeksies oor basiese diensvoorwaardes uitgevoer. Dit het betaling, werksure, verlof, akkommodasie en meer ingesluit. ‘n Totaal van 353 maatskappye, amper een ‘n dag, was in stryd met arbeidswette. Die ministerie se woordvoerder, Maria Hedimbi, het meer.