Daar is nog groot dele van die land wat uiters droog isMay 9, 2025

Ten spyte van wydverspreide goeie reën word dele van die land, soos Gochas, steeds erg deur droogte geraak. Inwoners rapporteer uiters droë toestande, met min plantegroei en skaars waterbronne. Boere sê die droogte bedreig steeds hul lewensbestaan, en hulle doen ‘n beroep op dringende verligting en ondersteuning van die owerhede. Kosmos 94.1 Nuus het met Henriette le Grange van Droogtehulp Namibië gepraat.