Kauandenge se Asoli by NEC geregistreerMay 8, 2025
Josef Kauandenge, het die nuutgestigte Vereniging vir Plaaslike Belange, bekend as Asoli, bekend gestel. Hy wil deelneem aan die plaaslike owerheidsverkiesings later vanjaar. Die organisasie is nie ‘n politieke party nie maar ‘n vereniging, maar moet nog steeds by die verkiesingskommissie registreer. Woordvoerder De Wet Siluka het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig Asoli is geregistreer.
Siluka sê vordering met voorbereiding vorder goed vir die stemmery later vanjaar.