Dis hoekom TransNamib lokomotiewe-tender gekanselleer is: NekundiMay 8, 2025
Vervoerminister Veikko Nekundi het TransNamib se 2,5 miljard Namibiese dollar lokomotiewe-tender gekanselleer nadat dit aan die lig gekom het dat dit ’n direkte verkryging van ’n enkele vervaardiger was. Hy het in die Nasionale Vergadering gesê dat so ‘n proses Namibië blootstel aan geopolitieke risiko’s.
Hy het meer oor die kansellasie van die 23 nuwe General Electric diesel-elektriese lokomotiewe-verkryging.