Wanvoeding-taakspan moet inskakel by 2021-beleidMay 7, 2025

Die kabinet het ‘n implementeringstaakspan onder leiding van die gesondheidsministerie goedgekeur om multisektorale maatreëls in te stel wat wanvoeding sal aanspreek. Die fokus sal wees op moedersvoeding, voedselsekuriteit, tuis-groentetuine en verspreiding van voedselhulp. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ben Schernick, direkteur van die Nutrition and Food Security-alliansie in Namibië.