AU se landbouhoof sê die sektor kan vasteland ontwikkelMay 7, 2025
Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Moses Vilakati, glo landbou moet ‘n integrale rol speel in die versnelling van ontwikkeling op die vasteland. Hy het gepraat op die bekendstelling van die strategie- en aksieplan vir die Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram in Kemptonpark, Ekurhuleni. Vilakati het sê die AU se lidlande moet hierdie plan integreer om hongersnood te verhoed: