Nekongo belowe NNN-administrasie sal werklose vissermanne-saak aanspreekMay 7, 2025

Die Swapo LP, Ephraim Nekongo, het homself uitgespreek oor die kwessie van werklose vissermanne aan die kus. Ten spyte van die Fishrot-skandaal wat steeds by die gemeenskap spook, word werkers afgedank in wat hulle beskryf as onregverdige afdanking. Kosmos 94.1 Nuus het met Nekongo gepraat. Hy sê die huidige administrasie sal die kwessie aanspreek.