Savannah Beef in wording, vele werksgeleenthede wagMay 6, 2025
Die beplanning vir die opening van Savannah Beef Namibia is goed op dreef met die eerste toetsverslagting wat in Augustus sal begin. Die droom vir ‘n eie, wêreldklas abattoir wat deur boere besit en bestuur word was vyf jaar gelede van stapel gestuur deur die voorsitter van die Beesvleis Waardekettingsforum, Mecki Schneider. Kosmos 94.1 Nuus het met Ian Collard, die uitvoerende hoof van Savannah Beef gesels. Hy het die jongste.
Groot indiensneming is op pad.