Dis hoekom Gaseb nie van moord aangekla is nieMay 6, 2025

‘n Sosiale media-storm het losgebars na die vermeende bestuurder wat 1 Mei se gru-ongeluk veroorsaak het, in die hof verskyn het. Die botsing het die lewens van vyf mense, insluitend die evangeliste Eddie en Linda van der Merwe, geëis. Die 37-jarige Ronnie Gaseb is onder andere op vyf klagtes van strafbare manslag aangekla, en die publiek wil weet hoekom dit nie moordklagtes is nie. Toni Hancox, die direkteur van die Regshulpsentrum, verduidelik.

Die ondersoekproses is nog nie afgehandel nie.