Kenner sê oor uraanuitvoere, en kernkragMay 6, 2025
Reaksie word ontvang op die nuus dat Namibië se uraanuitovere 41,4 miljard Namibiese dollar vanjaar sal bereik. Die sentrale bank sê verhoogde vraag na kernkrag dryf dit aan. Dit kan die land se tekorte van 15,3 persent in 2024 tot 14,2 persent in 2025 afdwing. Kosmos 94.1 Nuus het met die energiekenner Chris Yelland, gesels, veral oor opsies vir kernkrag.
In sy mening moet die land fokus op kleiner opwekking fasiliteite eerder as op klein modulêre reaktors.