Narkose-tekort duur reeds sedert vroeg April April 30, 2025

Berigte vanoggend in die media dat die lynministerie alle elektiewe operasies gekanselleer het by verskeie staatshospitale regoor die land, duur sedert 7 April voort. ‘n Omsendskrywe is reeds toe uitgestuur en die prosedures gekanselleer oor ‘n tekort aan narkose medikasie. Operasies is reeds op 8 April gestaak. Hospitale wat geraak word sluit in Katutura en Sentraal-hospitaal in die hoofstad sowel as Rundu en Keetmanshoop. By Sentraal is die waglys tans op 500, volgens The Nambian.