EFF is ook bly dat hof teen BTW beslisApril 29, 2025
Die EFF het die Wes-Kaapse Hooggeregshof se besluit verwelkom om die 0,5-persent BTW-verhoging op te skort, wat dié belastingverhoging Donderdag voorkom. Hierdie besluit volg ná ‘n regsgeding deur die DA en die EFF teen die BTW-koersaanpassing en die besluit van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies om die finansiële komitees se verslae te onderskryf. Die EFF-leier Julius Malema sê die opskorting van die BTW-verhoging was nodig: