Brandstofpryse bly dieselfde in MeiApril 25, 2025

Die energieministerie het aangekondig dat die brandstofpryse onveranderd sal bly in Mei. Petrol sal dus steeds 20 dollar 67 sent per liter aan die kus kos, terwyl diesel 50 dpm 20 dollar 62 sent sal kos en diesel 10 dpm, 20 dollar 72 sent. Die ministerie se woordvoerder, Anna Salkeus gee redes vir die besluit.