Mei-brandstofprys dalk Vrydag aangekondigApril 22, 2025
Die komitee wat die Mei-brandstofprys sal bepaal, ontmoet Donderdagmiddag met ‘n moontlike aankondiging wat Vrydag sal gemaak word. Die olieprys lyk goed en die Amerikaanse dollar het effe verswak so daar kan dalk goeie nuus wees. Die lynministerie se petroleum-ekonoom Abednego Ekandjo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.