Ultimate Safaris sê oor NaCC sperdatumApril 16, 2025
Die besturende direkteur van Ultimate Safaris, Tristan Cowley het gereageer op die uitstel van die sperdatum wat deur die Namibiese Mededingingskommissie het sy sperdatum tot 90 dae verleng is. Die kommissie sê drie bewareas moet hulle eksklusiewe kontrak van 25 jaar met Ultimate Safaris opskort.
Cowley sê verder die 99 jaar ooreenkoms waaroor die Kunene-grondraad gekla het en wat die kommissie bekommer het niks met Ultimate Safaris uit te waai nie.
Die kommissie het ‘n klag ontvang van Timoteus Mashuna, wat mynlisensies in die gebied besit, gekla het dat Ultimate die ooreenkoms manipuleer. Een van die betrokke bewareas, Sorris-Sorris, is in ‘n regsgeding oor mynregte in die gebied gewikkel.