Repokoers bly op 6,75%April 16, 2025
Die goewerneur van die sentrale bank, Johannes !Gawaxab, sê die monetêre beleidskomitee het eenparig gestem om die repokoers onveranderd op 6,75 persent te laat. Hy het die redes hiervoor so aangevoer.
En Cirrus-ekonoom Robert McGregor het sy reaksie so verwoord.