GBV: Hoe kan gemeenskappe toekyk en niks sê nie?April 15, 2025

Fel kritiek oor die kommerwekkende styging van geweld teenoor vroue stroom in ná die onlangse moord op ‘n vyfjarige dogtertjie op Okahandja, asook ‘n jong vrou van na bewering ontvoer, verkrag en aangehou is. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by die maatskaplike aktivis Zack Itodo gekry: